Skip to content

Steenhuisen kritiseer ANC vir minagting, dubbele standaarde in RNE [KLANK]

# Die DA-leier John Steenhuisen sê die party is moeg daarvan om deur die ANC geminag te word, en beskuldig hom van arrogansie en ondermyning van die Regering van Nasionale Eenheid. Steenhuisen het verwys na president Cyril Ramaphosa se eensydige besluite, waaronder die afdanking van die voormalige adjunkminister van Handel en Nywerheid, Andrew Whitfield, en die beskerming van korrupte ANC-ministers. Hy beweer die ANC weier om die koalisie se Verklaring van Voorneme te eerbiedig en waarsku die DA sal nie toelaat dat hy uitgesluit word van belangrike besluitneming nie:

ENG-SteenhuisenOnDisrespect