# Statistiek Suid-Afrika sê die aantal mense wat geskille of probleme ervaar, het in 2025/2026 tot byna 28-persent toegeneem – ‘n styging vanaf 12-persent vanaf 2018/2019. Krag- en wateronderbrekings is die algemeenste klagtes, gevolg deur geskille met bure. Boitumelo Mooketsi van Statistiek Suid-Afrika sê die verslag toon ook dat bewustheid van die Grondwet tot 76,6-persent gedaal het, terwyl rassediskriminasie steeds die vorm van diskriminasie is wat die meeste ervaar word:
Statistiek Suid-Afrika onthul minder Suid-Afrikaners glo die Grondwet beskerm hulle regte [KLANK]
ENG MooketsiOnDisputes