Skip to content

Stad Tshwane raadpleeg publiek oor hernoeming van Wonderboom-lughawe [KLANK]

Die Stadsraad van Tshwane het ‘n openbare deelnameproses goedgekeur oor ‘n voorstel om die Wonderboom-lughawe te hernoem ter ere van die oorspronklike Ndebele-grondeienaars in die gebied. Die voorstel is reeds in 2018 ingedien en heroorweeg ingevolge die stad se Beleid oor Geografiese Name wat in 2023 aanvaar is. Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê inwoners en belanghebbendes sal genooi word om kommentaar te lewer voor ‘n besluit geneem word:

ENG-MabotsaOnRename