# Die Stad Kaapstad het die vandalisme van infrastruktuur by die Retreat-swembad veroordeel. Die diewe het die pype wat na die swembadfilters lei gesteel en ‘n aantal ander komponente in die masjienkamer beskadig. Die LUR vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die voorval het net ses maande na die heropening van die Retreat binnenshuise swembad vir die publiek plaasgevind, na ‘n tydperk van kritieke herstelwerk en instandhouding:
Stad Kaapstad veroordeel die vandalisme by die Retreat swembad [KLANK]
ENG FrancineonRetreatSwimmingPool