Skip to content

Stad Kaapstad skep ‘n spesialiseenheid om groot ontwikkelingsaansoeke te bespoedig [KLANK]

# Die Stad Kaapstad is besig met die oprigting van ‘n gespesialiseerde sentrum om goedkeurings vir groot en ingewikkelde ontwikkelingsprojekte te bespoedig. Daar word verwag die sentrum vir strategiese ontwikkelingsaansoeke sal teen Februarie volgende jaar by die Tafelbaai-distriksbeplanningskantoor in die middestad in werking wees. Die onderburgemeester Eddie Andrews sê die sentrum sal fokus op hoë-waarde ontwikkelings, terwyl die stad se agt distriksbeplanningskantore steeds roetine-aansoeke sal hanteer:

ENG AndrewsOnSpecialistHub