Skip to content

Stad Kaapstad oorweeg meer slim spoedtekens na belowende resultate [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hulle slim spoedtekens is ‘n doeltreffende instrument om spoed op plaaslike paaie te verminder. Die Stedelike Mobiliteitsdirektoraat rapporteer ‘n afname van 25-persent in voertuie wat die spoedgrens oorskry op plekke waar die tekens geïnstalleer is. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die stelsel het gehelp om bestuurdersgedrag te verbeter en veiliger paaie aan te moedig:

 

ENG QuintasOnSmartSigns