Skip to content

Staatsdiensvereniging moedig polisie aan om saam te werk met instellings met forensiese kundigheid te midde van reuseagterstand in DNS-sake [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare van Suid-Afrika is omgekrap oor berigte oor ‘n agterstand van meer 140-duisend DNS-monsters. Dit ry die doeltreffendheid van die regstelsel in die wiele omdat baie sake van die rol geskrap kan word weens ‘n gebrek aan bewyse. Claude Naiker van die vereniging sê hulle doen ‘n beroep vir behoorlike hulpbronne vir die SAPD se Forensiese Laboratoriumafdeling:

ENG ClaudeonDNA