Skip to content

Staatsdiensvakbond vra dringende hersiening van GEPF-beleggingsmandaat te midde van kommer oor pensioenverliese [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor berigte van beduidende verliese wat voortspruit uit sekere beleggings wat deur die Openbare Beleggingskorporasie namens staatsamptenare se pensioenfonds gemaak is. Die vakbond sê die belangrikste verantwoordelikheid moet altyd die beskerming en groei van lede se aftree-spaargeld bly. Die woordvoerder, Claude Naicker, versoek die pensioenfondsraad om die beleggingsmandaat dringend te hersien en te wysig om toesigmeganismes te versterk en aanspreeklikheid te verbeter:

ENG NaickerONPensionLosses