# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor opmerkings van die ekonoom Dawie Roodt dat onderwysers se salarisse halveer moet word sodat die regering meer onderwysers in diens kan neem. Die vakbond stem saam Suid-Afrika benodig dringend meer onderwysers om oorvol klaskamers uit te skakel en onderrig en leerwerk te verbeter. Die woordvoerder, Claude Naicker, verwerp egter die voorstel salarisse van bestaande onderwysers moet gesny word om dit te vermag:
Staatsdiensvakbond sê Suid-Afrika se onderwysers word nie oorbetaal nie [KLANK]
ENG NaickerONEducators