# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor beweerde bestuursmislukkings by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap. Die vakbond sê verslae wat aan die Parlement voorgelê is, dui op finansiële wanbestuur, onreëlmatige verkryging en leierskapsonbestendigheid wat die agentskap se mandaat ondermyn om jongmense te bemagtig. Claude Naicker van die vakbond vra ‘n onafhanklike ondersoek na die bewerings en sterker parlementêre toesig. Hy sê enigiemand wat skuldig bevind word aan wangedrag moet die gevolge dra:
Staatsdiensvakbond dring aan op ondersoek by jeugontwikkelingsagentskap [KLANK]
ENG NaickerOn.NYDAmp3