# Die Suid-Afrikaanse Spazawinkelvereniging sê hy bly toegewy aan samewerking met die regering om die veiligheid en formalisering van die sektor in die land te verseker. Die president van die vereniging Kgothatso Ramautswa sê spazawinkels is ‘n belangrike deel van die ekonomie, veral in townships en die landelike gebiede. Hy vra die regering om duidelike, eenvormige riglyne te verskaf aan alle munisipaliteite, wat landwyd gestandardiseerde en verstaanbare vereistes sal verseker:
Spazawinkelvereniging vra praktiese, gebalanseerde oplossings vir formalisering van sektor [KLANK]
ENG KgothatsoonFormalising