Skip to content

Sokker: Sundowns gereed vir CAF halfeindstryd teen Al Ahly

# Sokker: Mamelodi Sundowns kom vandag teen die verdedigende kampioene Al Ahly te staan in die Afrikabeker-kampioenskap se eerste halfeindronde kragmeting op Loftus Versfeldn. Hoewel CAF-regulasies geen gratis toegang toelaat nie, het Sundowns die kaartjieprys slegs 20-rand gemaak om aanhangers te lok. Die skeidsregter is Omar Artan van Somalië. Dit is die twee spanne se 17de kragmeting en die onderskeie spanen het dit al elk vyf keer gewen. Sundowns, wat die afgelope sewe wedstryde onoorwonne teen Ahly was, mik na hulle derde eindstryd. Afskoop is om drieuur.