# Sokker: Engeland se kaptein, Harry Kane, is volgens berigte die gunsteling om vanaand die gesogte Ballon d’Or te wen en die eerste Britse wenner in 25 jaar te word. Die doelskieter van Bayern Münich het verlede seisoen 73 doele in 65 wedstryde aangeteken. Die Franse kaptein, Kylian Mbappé, van Real Madrid, en die Spaanse ster Lamine Yamal, van Barcelona, is ook in die wedloop. Die seremonie in Londen sal die eerste in Engeland wees ter erkenning van die heel eerste wenner, Stanley Matthews, 70 jaar gelede.
Sokker: Kane gunsteling om vanaand die Ballon d’Or te wen