Skip to content

Sokker: Franse afrigter Deschamps nie gepla oor Argentynse skeidsregters vir kwarteindstryd teen Marokko nie

# Sokker: Frankryk se hoofafrigter, Didier Deschamps, is nie bekommerd oor die aanstelling van slegs Argentynse skeidsregters vir vandag se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Marokko in Boston nie. Die beamptes word gelei deur Facundo Tello. Die beheerliggaam is van partydigheid ten gunste van Lionel Messi en Argentinië beskuldig na hulle omstrede oorwinning van 3-2 oor Egipte in die ronde van 16. Deschamps sê hulle teenstander is Marokko en nie die skeidsegter nie.