Skip to content

Sokker: Engelse reuse pak Franse en Europese kampioene in geskiedkundige FIFA Klubwêreldbeker-eindstryd

# Sokker: Dit is Engeland teen die Franse in ‘n langverwagte wedstryd met Chelsea en Paris Saint-Germain wat sokkergeskiedenis gaan maak op Amerikaanse bodem in vandag se FIFA Klubwêreldbeker-eindstryd by die MetLife-stadion. Dit is PSG se debuut in die kampioenskap, en ‘n oorwinning sal hul eerste wêreldbeker-titel verseker. Vandag se eindstryd is meer as net die trofee, aangesien die wenner ook 179-miljoen-rand ontvang. Die eindstryd herleef die wedywering in die Kampioeneliga in 2016 toe die Franse span met agtereenvolgende 2-1 oorwinnings geëindig het.