# Sokker: Durban City se afrigter Pitso Dladla het sy spelers geprys nadat hulle Orlando Pirates op ‘n deurslaggewende dag in die titelwedloop in toom gehou het. Durban City het met ‘n gelykopuitslag sonder doele op die Orlando-stadion, groot frustrasie vir Pirates veroorsaak, wat nou hul Premierliga-titelvieringe moet uitstel. Pirates sal Saterdag Orbit College moet verslaan om kampioene te word. Dladla het aan die SABC gesê ten spyte daarvan dat Pirates besit oorheers het, kon hulle nie daarin slaag het om deur Durban City se verdediging te breek nie:
Sokker: Durban City geprys vir hul verdediging teen Orlando Pirates [KLANK]
ENG-DladlaOnMatch