Skip to content

Sokker: Chelsea se afrigter hoop hulle sege in die Konferensieliga kan tot nóg suksesse lei [KLANK]

# Sokker: Chelsea se afrigter, Enzo Maresca sê hy hoop hul oorwinning in die UEFA-Konferensieliga kan die begin wees van ‘n nuwe era van sukses. Die span het agtergeloop voordat hulle Real Betis 4-1 geklop het in Breslau, Pole, en sy eerste trofee sedert 2022 verower het. Chelsea is ook die eerste span wat al drie Europa se groot trofees wen. Maresca sê hy wil ‘n wenners-ingesteldheid by sy jong span vestig:

ENG MarescaOnWinning