Skip to content

Sokker: Banyana Banyana gereed om hulle Wafcon-titel teen Ghana te begin verdedig [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê hulle is slaggereed om vanaand hulle Afrikabekertitel vir Vroue te begin verdedig teen Ghana in Marokko. Suid-Afrika, wat tweede op Afrika se ranglys is, speel ook in Groep C teen Mali en Tanzanië. Die Ghanese is terug in die kompetisie na ‘n afwesigheid van sewe jaar. Ellis sê dis ‘n taai groep, maar sy het volle vertoue in haar spelers:

ENG EllisOnGroup