# Sokker: Argentinië se afrigter, Lionel Scalone, kom teen sy Spaanse mentor te staan in Sondag se Wêreldbeker-eindstryd. Luis de la Fuente was sy instrukteur toe hy in 2017 in Spanje studeer eht vir sy beroepsafrigtings-lisensie. Die 48-jarige Scalone het die volgende jaar as afrigter van sy land oorgeneem en hulle in 2022 tot die titel gelei. Die 65-jarige De la Fuente het ook ‘n oplewing in Spaanse sokker teweeggebring sedert hy in Desember 2022 oorgeneem het. Frankryk en Engeland speel môre in die uitspeelstryd om derde plek.
Sokker: Argentinië se afrigter kom teen sy mentor te staan in Sondag se Wêreldbekereindstryd