Skip to content

Soil of Africa steun die regbank na onttrekking van Matlala se pleit-ooreenkoms [KLANK]

# Die burgerlike beweging Soil of Africa het sy steun vir die Grondwet, die oppergesag van die reg en die onafhanklikheid van die regbank herbevestig na Vusimuzi “Cat” Matlala se onttrekking aan ‘n voorgestelde pleit- en vonnisooreenkoms in die Medicare 24-korrupsiesaak. Woordvoerder Luzuko Sofute sê die saak moet deur die normale hofproses verloop. Hy het die publiek versoek om regterlike onafhanklikheid te respekteer en pogings te ondersteun om korrupsie te bestry:

ENG SofuteOnJudiciary