# Die Soil of Africa-burgerlike voorspraakbeweging dring aan op ‘n nasionale gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika se demokrasie en demokrasie-hernuwing. Woordvoerder Luzuko Sofute sê demokrasie bly die beste grondwetlike raamwerk omdat dit die regte van burgers beskerm, politieke deelname waarborg en verseker dat die regering aanspreeklik bly. Hy sê die uitdaging waarmee Suid-Afrika te kampe het, is die gehalte van leierskap wat binne die huidige politieke stelsel na vore kom:
Soil of Africa stel leierskap-gebaseerde demokratiese stelsel vir SA voor [KLANK]
ENG SofuteONDemocracy