Skip to content

Soil of Africa eis omvattende forensiese ondersoek na Tshwane se watertenkbedrywighede [KLANK]

# Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê hulle eis ‘n omvattende forensiese ondersoek na die Stad Tshwane se watertenkbedrywighede, met die fokus op ‘n volledige oudit van alle tenkerkontrakte, betalings en verskaffers sedert 2022. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê volgens die stad is net meer as 440-miljoen-rand van sy uitgawes in die 2024/2025-boekjaar gekoppel aan spesifieke instandhoudingsonderbrekings en noodoperasies. Hy sê van die oorblywende 336-miljoen-rand kan nie rekenskap gegee word nie:

ENG BonganionComprehensive