# Die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge het die verwysingsraamwerk vir ‘n formele ondersoek na bewerings van finansiële wangedrag en wanadministrasie by die Padongelukkefonds aanvaar. Die ondersoek sal fokus op die fonds se bedrywighede van 2020 tot 2025, insluitend kwessies soos verkryging, regskoste en bedrog. SKOOR se voorsitter, Songezo Zibi, sê die doel is om die waarheid te ontbloot en seker te maak belastingbetalers se geld word gebruik om padongelukslagoffers te help: