Skip to content

Siyafana Sonke-aksieveldtog tevrede met gemeenskapsreaksie op humanitêre krisis [KLANK]

# Die Siyafana Sonke-aksieveldtog sê burgerlike samelewing reg oor Suid-Afrika werk saam om ondersteuning te bied aan gesinne wat geraak is deur geweld teen onwettige immigrante. Julie Eccles van die beweging sê Suid-Afrikaanse gemeenskappe het ingegryp om ‘n belangrike rol te speel om veiligheid en humanitêre bystand te verseker vir diegene wat geraak word. Sy sê Afrika-burgers versoek nie vrywillig repatriasie nie, maar vlug van intimidasie en geweld:

AFR JulyEcclesONHumanitarianCrisis