# Die sameroeper van die Mayibuye Nasionale Beraad, Floyd Shivambu sê die nasionale beraadslagingsproses moet op mense gerig wees, met deursigtige strukture wat Suid-Afrikaners met eerlikheid en integriteit dien. Shivambu het ‘n beroep gedoen dat daar weg beweeg word van persoonlikheidsgedrewe organisasies na ‘n fokus op eenheid, nederigheid en openheid. Hy verwerp eksklusiewe toegang en faksievorming. Hy sê ‘n Nasionale Beraad sal besluit oor ‘n nuwe politieke party voor die 2026- en 2029-verkiesing:
Shivambu vra vir mensgerigte strukture in nuwe politieke beweging [KLANK]
ENG-ShivambuOnMayibuye