Skip to content

Sekuriteitskenner steun Mokwele se klag teen hoof van Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie

# Die sekuriteitskenner, Andy Mashaile, steun die besluit van die hoof van die polisie se Misdaadintelligensie Tegniese-ondersteuningsdienste, Dineo Mokwele, om ‘n klag teen die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, by die direktoraat-ombudsman, afgetrede regter Takalani Raulinga, in te dien. Die klag volg op Johnson se getuienis voor die Madlanga-kommissie, waar sy erken het dat Mokwele se inhegtenisneming op verkeerde bewerings gegrond was en om verskoning gevra het dat sy haar kwalifikasies bevraagteken het. Mashaile sê Raulinga moet Johnson aanspreeklik hou.

ENG-MashaileOnMokwele-Johnson