Skip to content

SAPD se teen-ontvoeringstaakspan red slagoffer in Germiston, twee gearresteer [KLANK]

# Die Polisie se Teen-ontvoeringstaakspan het Vrydag ‘n 30-jarige man gered en twee verdagtes in hegtenis geneem tydens ‘n operasie in Germiston. Die slagoffer se motor is verlate in Dawnpark gevind, wat die polisie na ‘n adres in Germiston gelei het waar hy binne 24 uur gered is. ‘n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê ‘n skietgeveg het uitgebreek en sommige verdagtes het ontsnap. Sy herbevestig die polisie se verbintenis tot die uitwissing van ontvoeringsindikate:

AFR-VanWykOnKidnapping