Skip to content

SAMWU eis omkeer van besluit om fondse aan munisipaliteite terug te hou [KLANK]

# Die munisipale vakbond SAMWU eis dat die Nasionale Tesourie sy besluit omkeer om befondsing aan 69 munisipaliteite tydelik te weerhou. SAMWU se hoofsekretaris, Dumisane Magagula, sê dit sal reeds sukkelende owerhede nader aan ineenstorting bring, met verwoestende gevolge vir werkers, gemeenskappe en noodsaaklike openbare dienslewering. Hy sê munisipale werkers kan nie aanspreeklik gehou word vir die finansiële wanbestuur wat plaaslike regering teister nie:

 

ENG MagagulaONMunicipalities