Skip to content

SAKP vereer Tshenuwani Farisani as ‘n dienaar van die volk [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party betreur die afsterwe van die anti-apartheidsaktivis, Tshenuwani Farisani, ‘n geëerde teoloog wat op 76-jarige ouderdom oorlede is. Die hoofsekretaris van die SAKP, Solly Mapaila, het Farisani as ‘n dienaar van die volk geprys en sy onwrikbare toewyding aan bevrydingsteologie en sosiale geregtigheid erken. Hy het gesê Farisani se nalatenskap sluit sy merkwaardige bydraes tot Suid-Afrika se stryd om vryheid in:

ENG-MapailaOnFarisani