# Die sekretaris-generaal van die SAKP, Solly Mapaila, het bevestig die party sal nie aan môre se nasionale teen-immigrasie-betogings deelneem nie. Mapaila het betogings wat op ander Afrika-burgers gemik is, veroordeel en gesê hulle moet voel dat hulle op die vasteland hoort. Hy sê Suid-Afrika se uitdagings spruit voort uit kapitalisme en korrupsie, nie Afrika-migrante nie. Hy sê mede-Afrika-burgers of die werkersklas moet nie die skuld kry vir die land se ekonomiese krisis nie:
SAKP sal nie deelneem aan teen-immigrasie betogings nie [KLANK]
ENG-MapailaOnProtest