# Die SAKP sê hy het ‘n aansoek ingedien by die Onafhanklike Verkiesingskommissie om as ‘n onafhanklike, geregistreerde politieke party te staan. Die woordvoerder Alex Mashilo sê dit stem ooreen met resolusies wat terugdateer na Julie 2022, waaronder die vergrote voltallige sentrale komiteevergadering in Maart en April 2023 en die vyfde spesiale nasionale kongres in Desember 2024 om in verkiesings te staan:
SAKP gaan aan 2026-plaaslike regeringsverkiesing deelneem [KLANK]
ENG AlexonIEC