# Die Vereniging vir Vuurwapenopleiers vra ‘n ondersoek na beweerde pogings om sertifikate, wat deur die Gehalteraad vir Ambagte en Beroep tydens die bekendstelling van nuwe vuurwapenvaardigheidsprogramme uitgereik is, te blokkeer. Die president van SAFTA, Michael Mbedzi, beweer sekere individue in die bedryf is gekant teen veranderings en probeer verhoed dat die sertifikate erken word. Hy het ook ‘n beroep op die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, gedoen om die saak te ondersoek:
SAFTA vra ondersoek na beweerde blokkering van sertifikate vir vuurwapenopleiding [KLANK]
ENG MbedziONCertificates