Skip to content

Sadtu verwelkom hervatting van Opvoedkundige Assistentprogram in skole [KLANK]

# Die onderwysvakbond SADTU het die 200-duisend jongmense wat gister as onderwysassistente en algemene skool-assistente begin werk het by 20 000 skole landwyd, verwelkom. ‘n Woordvoerder vir Sadtu, Nomusa Cembi, sê dit vorm deel van die Basiese Onderwys Indiensneming-inisiatief, ‘n vlagskipprogram van die presidensiële indiensnemingstimiluspakket. Volgens Cembi sal die hervatting van die program welkome verligting bied vir onderwysers, veral diegene wat oorvol klaskamers saam met baie administratiewe druk moet hanteer.

ENG NomusaonResumption