# Die Protea Landdroshof in Gauteng het ‘n dubbele moordsaak teen ‘n verdagte betrokke by die moord op twee Rea Vaya busbestuurders na volgende Donderdag vir verdere ondersoek uitgestel. Hy is Dinsdag in hegtenis geneem in verband met die twee skietvoorvalle wat verlede maand in Protea en Mapetla, Soweto, plaasgevind het. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê die polisie-ondersoeke gaan voort:
Saak oor moord op Rea Vaya busbestuurders tot Donderdag uitgestel [KLANK]
ENG DimakatsoonPostponed