Skip to content

Medvedev van Rusland sê Oekraïense troepe in Kursk sal genadeloos uitgewis word as hulle nie oorgee nie

# Die voormalige Russiese president Dmitry Medvedev sê Oekraiënse troepe in Kursk sal genadeloos uitgewis word as hulle aanhou veg. President Vladimir Putin het vroeër gereageer op die Amerikaanse president Donald Trump se versoek dat die lewens van Oekraiënse soldate in die streek gespaar moet word deur te sê Rusland sal hulle veiligheid waarborg as hulle oorgee. Medvedev sê op sosiale media dit is ‘n humanitêre gebaar, maar as Oekraiëne “weier om hulle wapens neer te lê, kan hulle gee genade verwag nie.”