Skip to content

Rugby: Veteraan Slipper keer sy uittrede om om weer vir die Wallabies te speel

# Rugby: Die Wallabies se afrigter, Joe Schmidt, het bevestig dat die veteraan-stut James Slipper sy uittrede omgekeer het en ingesluit is in die groep vir volgende maand se Nasieskampioenskaps-toetse teen Ierland, Frankryk en Italië. Die 37-jarige het in Oktober uitgetree na ‘n rekord 151 toetse vir Australlia, maar Schmidt het hom gevra om terug te keer weens ‘n beseringskrisis in die voorry. Schmidt het ook die loskopstut Angus Bell gekies na sy sabbatsverlof by Ulster in Ierland, en die nuwelinge Declan Meredith, Lachlan Shaw en Miles Amatosero ingesluit.