Skip to content

Rugby: Springbok-vroue reg vir geskiedkundige tuiswedstryd teen Kanada [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vroue is vasberade om goed te presteer teen Kanada, die wêreld se nommer twee span, wanneer hulle vandag teen mekaar op Loftus Versveld sake uitspook. Dit is die eerste keer wat die twee lande mekaar op Suid-Afrikaanse bodem pak. Kaptein Nolusindiso Booi sê die toets is voorbereiding vir die Rugby Wêreldbeker. Die hulpafrigter Franzel September sê hulle is reg vir die vaardige Kanadese span want die Bok-vroue het sterk voorspelers en hulle is reg om hulle fisies te domineer:

ENG-SeptemberOnCanada