Skip to content

Rugby: Slegs vier skeidsregters aangewys vir All Blacks se wedstryde in Suid-Afrika

# Rugby: Slegs vier skeidsregters is vir die All Blacks se wedstryde in Suid-Afrika aangewys. Karl Dickson van Engeland hanteer Vrydag se openingskragmeting met die Stormers in Kaapstad. Sy landgenoot, Matthew Carling, beheer die wedstryd teen die Haaie in Durban en die eerste toets op Ellispark. Nika Amashukeli van Georgië hanteer die wedstryd teen die Bulle op Loftus en die tweede toets in Kaapstad. Angus Gardner van Australië beheer die kragmeting met die Leeus op Ellispark en die derde toets op die FNB-stadion in Johannesburg.