# Rugby: Die onlangs hersiene Sewes-wêreldreeks begin die laaste naweek van November in Dubai, in die Verenigde Arabiese Emirate. Dit word ‘n week later gevolg deur die toernooi in Kaapstad, asook toernooie in Singapoer, Perth, Australië en Vancouver in Kanada, met die reeks wat in New York ten einde loop. Die wêreldkampioenskaptoernooie vind in April in Hongkong plaas, en in Mei in Valladolid in Spanje en Bordeaux, Frankryk. Suid-Afrika het verlede seisoen albei reekse gewen.
Rugby: Nuwe sewes-wêreldreeks skop in Dubai af