Skip to content

Rugby: Les Kiss is Australië se volgende hoofafrigter [KLANK]

# Rugby: Ierland se voormalige hulpafrigter, Les Kiss, is aangewys as Australië se volgende hoofafrigter om Joe Schmidt in 2026 te vervang. Die 60-jarige Kiss wat van 2013 tot 2015 Schmidt se assistent by Ierland was, het ʼn tweejaarkontrak geteken. Schmidt bly aan in sy rol vir die komende toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus en die Rugbykampioenskap. Kiss sal die Wallabies se vyfde afrigter in sewe jaar wees en sê hy voel geëerd oor die geleentheid:

ENG KissOnChallenge