# Rugby: Die Springbok-vroue se veelsydige voorspeler, Lerato Makua, sê sy is vasbeslote om ‘n impak te maak in die Afrika-vrouebeker in Madagaskar wat Saterdag begin. Suid-Afrika wil hulle titel teen Uganda, Kenia en die gasvroue Madagaskar by die Stade Makis in Antananarivo verdedig. Makua, wat na ‘n kniebesering terugkeer, sê dit is ‘n geleentheid vir haar om te wys dat sy fiks en gereed is om later vanjaar in die Wêreldbeker te speel:
Rugby: Lerato Makua wil met die Afrika-Vrouebeker wys dat sy heeltemal fiks is om haar beste te lewer [KLANK]
ENG MakuaOnOpportunity