# Rugby: Die Haaie draf môre op die veld sonder hulle twee kragreuse, Eben Etzebeth en Jason Jenkins wat albei beseer is. Dit beteken hulle speel hulle halfeindstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap in Pretoria met Corné Rahl en Emile van Heerden as slotpaar. Die kaptein van die Haaie, Siya Kolisi, sê hulle verwag ‘n taai wedstryd. Hy sê hulle doel is om die soort rugby te spel wat hulle weet hulle in staat is om te speel:
Rugby: Haaie speel met nuwe slotpaar in VRK-halfeindstryd teen Bulle [KLANK]
ENG KolisiOnBullsClash