# Rugby: Japan se Australiese afrigter, Eddie Jones, glo sy span staan sy beste kans ooit om die Wallabies te klop wanneer hulle môre in Townsville sake uitspook. Japan het ál agt toetse teen Australië in die verlede verloor, maar hulle selfvertroue is aan die toeneem na hulle hul laaste twee wedstryde net-net verlooor het, insluitend verlede naweek se telling van 35-32 in Osaka. Die Wallabies rus van hul beste spelers, en Jones glo Japan kan môre geskiedenis maak.
Rugby: Eddie Jones sê Japan het beste kans ooit om die Wallabies die eerste keer te klop