# Rugby: Die tafel is gedek vir ‘n opwindende einde aan die 2025 Curriebekerseisoen met die Leeus wat die Griekwas môre op Ellispark verwelkom. Die twee spanne het twee weke gelede vir hul enigste ander wedstryd van die seisoen teen mekaar gespeel. Die Leeus se gemaklike oorwinning van 37-7 in Kimberley en hulle tot bo-aan die punteleer geskuif. Die uitslag sal die Leeus beslis sielkundig bevoordeel, maar dit sal waarskynlik die Griekwas aanspoor om een stap verder te gaan en geskiedenis te maak. Die afskop is om 3nm.
Rugby: Die tafel is gedek vir ‘n opwindende Curriebekereindstryd