# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, het vier veranderinge aangebring aan die span wat Italië verlede week 47-17 verslaan het. Hulle pak Ierland Saterdag in ‘n Nasieskampioenskaps-wedstryd op Eden-park. Tupou Vaa’i skuif van slot na flank, en Josh Lord en Patrick Tuipulotu is die slotte. Die senter Quinn Tupaea vervang Billy Proctor in die beginspan en Josh Moorby skuif van die bank na vleuel in die opdrafspan in die plek van die beseerde Leroy Carter. Rennie sê hulle het ‘n sterk span gekies.
Rugby: All Blacks se afrigter maak vier veranderings aan sy span vir kragmeting met Ierland