Skip to content

RISE Mzansi steun strenger optrede rondom dranklisensiekrisis in Gauteng [KLANK]

# RISE Mzansi verwelkom die vrystelling van die Gautengse Drankraad se ondersoekverslag deur die Gautengse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, wat ernstige mislukkings in drankregulering regoor die provinsie beskryf. Mabine Seabe van die party sê die verslag onthul swak handhawing, wydverspreide onwettige afsetpunte en korrupsie binne die stelsel, met minder as 20 inspekteurs wat toesig hou oor tien-duisende gelisensieerde persele. Hy sê dit het bygedra tot die onlangse noodlottige skietery by ‘n kroeg in Langlaagte:

ENG SeabeOnLiquor