# RISE Mzansi sê hulle sal môre die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie versoek om die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, te ondervra oor die misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal van 2024/2025. Makashule Gana van RISE Mzansi sê volgens die inligting van verlede Vrydag is daar 20-duisend-883 moorde en 31-duisend-979 verkragtingsake aangeteken. Hy sê moorde het met 21,74-persent gestyg en verkragtings het in dieselfde tydperk met 31,31-persent toegeneem:
RISE Mzansi gaan minister van Polisie ondervra oor 2024/2025-misdaadstatistieke [KLANK]
ENG MakashuleonProbe