# Die Progressive Forces of South Africa het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die Gautengse kommissaris, Tommy Mthombeni, versoek om ondersoek in te stel na die dood van die voormalige Zambiese president Edgar Lungu op Suid-Afrikaanse bodem. Die Nasionale Strategiese Organiseerder, Bonang Letsokoane, noem familie- en politieke kommer oor moontlike vergiftiging. Sy […]
# The Progressive Forces of South Africa have urged acting Police minister Firoz Cachalia and Gauteng Commissioner Tommy Mthombeni to investigate the death of former Zambian president Edgar Lungu on South African soil. National Strategic Organiser Bonang Letsokoane cites family and political concerns over possible poisoning. She warns that a delay or inaction could compromise […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die Lungu-familie se aansoek om appèl aan te teken teen ‘n uitspraak wat Zambië toelaat om voormalige president Edgar Lungu vir ‘n staatsbegrafnis te repatrieer, met koste van die hand gewys. Lungu is op 5 Junie in ‘n hospitaal in Pretoria dood waar hy behandeling ontvang het. Sy familie […]
# The High Court in Pretoria has dismissed with costs the Lungu family’s bid to appeal a ruling allowing Zambia to repatriate former president Edgar Lungu for a state funeral. Lungu died on 5 June at a Pretoria hospital where he was receiving treatment. His family requested he be buried in South Africa following disputes with […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die geskil tussen die ontslape Zambiese oudpresident, Edgar Lungu, se familie en die Zambiese regering. Die familie het ‘n uitspraak betwis wat Zambië toelaat om sy liggaam te repatrieer vir ‘n staatsbegrafnis. Die regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi, voer aan die weduwee se regte en Suid-Afrikaanse wetgewing moet […]
# The High Court in Pretoria has reserved judgment in the dispute between late former Zambian president Edgar Lungu’s family and the Zambian government. The family challenged a ruling allowing Zambia to repatriate his body for a state funeral. Legal counsel Tembeka Ngcukaitobi argues the widow’s rights and South African law should be considered. He […]
# Die Zambiese regering sê hy is steeds verbind tot samewerking met die voormalige Zambiese president Edgar Lungu se familie oor sy begrafnisreëlings wat hul wense en staatsverpligtinge in balans bring. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof die Lungu-familie se regstreekse appèl teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys […]
# The Zambian government says it remains committed to working with former Zambian president Edgar Lungu’s family on funeral arrangements that balance their wishes and state obligations. This follows South Africa’s Constitutional Court declining the Lungu family’s direct appeal against a Pretoria High Court ruling. Lungu passed away on 5 June. Secretary to the Cabinet […]
# Die Konstitusionele Hof het die Lungu-familie se aansoek van die hand gewys vir ‘n regstreekse appèlaansoek teen ‘n volbankuitspraak wat die Zambiese regering se reg erken om oudpresident Edgar Lungu se liggaam vir ‘n staatsbegrafnis te repatrieer. Die hof het bevind die familie het nie ‘n sterk saak gestel vir ‘n regstreekse aansoek nie, […]