# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko van Kimberley gaan sy kuns in China uitstal as deel van die vierde China-Afrika Ekonomiese en Handelsuitstalling wat Donderdag in die Hunan-provinsie begin. Verteenwoordigers van 44 Afrikalande, ses internasionale organisasies en 23 Chinese streke op provinsiale vlak sal na verwagting die uitstalling bywoon. Span Suid-Afrika sluit nog drie lede […]
# South African artist Phillip Matlhoko from Kimberley is set to exhibit his art in China as part of the 4th China-Africa Economic and Trade Expo in the Hunan province starting next Thursday. Representatives from 44 African countries, six international organisations and 23 Chinese provincial-level regions are expected to attend the expo. Team South Africa […]
# Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê Orion Minerals se Prieska koper-en sinkmyn sal ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap aansienlik bevorder. Mantashe het tydens ‘n besoek aan die terrein ‘n gedenkplaat onthul en die myn se vermoë beklemtoon om werk te skep en plaaslike besighede op te hef. Hy sê die projek […]
# Mineral and Petroleum Resources Minister Gwede Mantashe says Orion Minerals’ Prieska Copper-Zinc Mine will significantly boost economic development in the Northern Cape. During a site visit, Mantashe unveiled a commemorative plaque and highlighted the mine’s potential to create jobs and uplift local businesses. He emphasised that the project aims to start production within 13 […]
# Die DA doen ‘n beroep op die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om dringend op te tree nadat die Alkoholskade-navorsingsentrum in die Noord-Kaap gesluit is. Die party waarsku dat sonder die sentrum, sal pogings om alkoholverwante probleme aan te spreek, verswak, wat gemeenskappe in groter gevaar sal stel. Karen Jooste van die DA doen ‘n […]
# The DA urges the Department of Social Development to take urgent action after the Alcohol Harm Research Centre in the Northern Cape was shut down. The party warns that without the centre, efforts to address alcohol-related problems will weaken, putting communities at greater risk. The DA’s Karen Jooste calls on the government to prioritise […]
# Reik na ʼn Droom het die 14-jarige Sacha Willemse van Upington in die Noord-Kaap se droom ʼn werklikheid gemaak. Die talentvolle jong swemmer wat aan ʼn lewensbedreigende siekte lei, het onlangs sy sportheld, die Olimpiese gouemedalje-wenner Chad le Clos, in Kaapstad ontmoet. Dis vandag Pantoffeldag en Reik na ʼn Droom se bemarkingshoof, Ivor Cleary, […]
#Reach For A Dream turned the dream of 14-year-old Sacha Willemse from Upington in the Northern Cape into a reality. The gifted young swimmer living with a life-threatening illness recently got to meet his sporting idol, Olympic gold medallist Chad le Clos, in Cape Town. With today being Slipper Day, Reach For A Dream’s head […]
# Nóg ses mense het in die Landdroshof in Kimberley in die Noord-Kaap verskyn in verband met beweerde korrupsie rakende die lank uitgestelde projek vir die Kimberley Psigiatriese Hospitaal. Twee van hulle is gewese senior amptenare Motlalepula Elias Selemela en Ruth Palm, wat daarvan beskuldig word dat hulle onreëlmatige betalings goedgekeur het. Volgens die NVG-streekwoordvoerder, […]