# Die vakverbond Solidariteit verwelkom ’n uitspraak deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie wat bevind het dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens skuldig is aan onbillike arbeidspraktyke. Dit volg nadat ‘n Valke-offisier in Kimberley in die Noord-Kaap, Ralda Breedt, oor die hoof gesien is vir ‘n bevordering wat aan ‘n swakker gekwalifiseerde kandidaat toegeken is. […]
# Trade union Solidarity welcomes a Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration ruling that found the South African Police Service guilty of unfair labour practices. This after a Hawks officer in Kimberley in the Northern Cape, Ralda Breedt, was denied a promotion in favour of a less qualified candidate. Solidarity’s Theunis van Staden says Breedt […]
# TLU SA se Noord-Kaapse tak het alarm gemaak oor die Vioolsdrif-grenspos wat vir meer as ‘n maand sonder water bedryf word. Die voorsitter van TLU SA Noord-Kaap, Jan Palm, sê ondanks daaglikse aktiwiteite deur grensbeamptes, is daar geen water vir die personeel of die omliggende gebied nie. Palm sê die belangrikste handels- en toerismepoort […]
# TLU SA Northern Cape has raised alarm over the Vioolsdrif border post operating without water for over a month. TLU SA Northern Cape chairperson, Jan Palm, says despite daily activity by border officials, there’s no access to water for staff or the surrounding area. Palm says the key trade and tourism gateway with Namibia […]
# Arrive Alive het bevestig dat vyf mense, insluitend ‘n kleuter, dood is in ‘n botsing op die N18 naby Hartswater in die Noord-Kaap. Die polisie beweer die bestuurder van ‘n gesteelde bakkie met vervalste nommerplate het van hulle probeer wegjaag. Hy het beheer verloor toe hy ‘n voertuig onwettig probeer verbysteek het en met […]
# Arrive Alive has confirmed that five people, including a toddler, died yesterday afternoon following a head-on collision on the N18 near Hartswater in the Northern Cape. Police allege a stolen bakkie with false registration plates was being chased by the police when the driver illegally over-took a vehicle, lost control, and crashed into another […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê sterrekunde bly een van Suid-Afrika se voorkeur-bedrywe. Hy sê bouwerk aan die Square Kilometer Array in die Noord-Kaap vorder goed, en dit sal na verwagting teen 2030 voltooi wees. Die SKA-sterrewag-lidlande se algehele buitelandse belegging in Suid-Afrika vir die SKA Mid-Array is 9,5-miljard-rand. Nzimande […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says astronomy remains one of South Africa’s top priorities. He says the construction of the Square Kilometre Array in the Northern Cape is advancing, and it is expected to be completed by 2030. The total foreign direct investment in South Africa from the SKA Observatory member […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het die ses finaliste vir 2025 se Jongboer van die Jaar-kompetisie aangekondig. Hulle is Thian Heyns van die Vrystaat en Tiaan Barkhuizen van die Noord-Kaap, asook Niel Booyens, Martin van Jaarsveld, Willem van der Merwe en Francois du Toit van Mpumalanga, wat as vennote ingeskryf het. Du Toit het ook op […]